God bring en hou ons in beweging deur Sy Heilige Gees.

Kom kuier om ‘n tafel met sop en brood Maandag 12 Mei tot Donderdag 15 Mei in die Artossaal 19:00-20:00. Ons laat die Gees toe om deur Lukas 4: 18-19 met ons te praat. Hierdie is die werk van die Heilige Gees...

Temas vir elke aand:
Maandag – Goeie nuus
Dinsdag – Vrylating van gevangenes
Woensdag – Herstel van die gesig vir blindes
Donderdag – Om onderdruktes in vryheid uit te stuur

Sondag 18 Mei is ons Pinksterdiens met die tema: “Die genadejaar van die Here!"
Kom gesels, groei en beweeg saam!

Indien jy belangstel en meer inligting wil hê, kan jy 'n direkte boodskap vir die organiseerder stuur.